top of page
Kruinpark Kroempie

Kruinpark Klerewinkel 

Aanlyn

LS Kruinpark

Hou die spasie dop!  Koop jou kinders se klere AANLYN!

admin@kruinpark.co.za

hoof@kruinpark.co.za

017 634 8242

​

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

Ons Missie

Gehalte onderrig is ons hoofdoel by die skool. Deur ‘n hoë akademiese standaard te behou, maak ons seker dat ons leerlinge voorberei word vir ‘n suksesvolle beroepslewe. Leerlinge van Laerskool Kruinpark word geleer om te streef na uitnemendheid deur altyd hul beste te gee en getrou hul werk te doen.

Wit skool wapen

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

bottom of page