top of page
IMG_0477_edited.jpg
sticker_edited.jpg

Ontmoet die Hoof

Hoof

Danie Heese

Skoolhoof

Laerskool Kruinpark is die skool waar elke personeellid en kind se hart gesien en gekoester word. Ek is trots om Kruinpark te verteenwoordig en met die titel as hoof vereer te word.

popingdesigns_edited_edited_edited_edited.jpg

Bestuur en Kantoor

Personeel , HEESE , D_ Export Staff(1).jpg

Skoolhoof

Danie Heese

Personeel , BOTHA , B_ Export Staff(1).jpg

Adjunkhoof

Barnie Botha

Personeel , ENGELBRECHT , S_ Export(1).jpg

Departementshoof Kleuters

Sharné Engelbrecht

Personeel , VAN WYK , D_ Export(1).jpg

Departementshoof Grondslagfase

Diana van Wyk

Personeel , NIENABER , S_ Export Staff(1).jpg

Departementshoof Intersenfase

Stefan Nienaber

Personeel , NAUDE , S_ Export Staff(1).jpg

Finansies

Shirley Naudé

Personeel , ROSSOUW , C_ Export Staff(1).jpg

Finansies

Carien Rossouw

Personeel , EMSLIE , A_ Export Staff(1).jpg

Finansies

Ankia Emslie

Copy of Personeel , DU PLESSIS , J_ Export(1).jpg

Bemarking

Juanita du Plessis

Personeel , MANS , A_ Export Staff(1).jpg

Ontvangs

Aletta Mans

popingdesigns_edited_edited.jpg

Beheerliggaam

WhatsApp Image 2024-10-24 at 10.44.56_b6054635.jpg

Voorsitter

Altus Botha

martin.png

Ondervoorsitter

Martin Obermeyer

jh.png

Tesourier

Rikus Mostert

WhatsApp Image 2026-06-11 at 15.01.25.jpeg

Sport

Johan Kleingeld

Personeel , NIENABER , S_ Export Staff(1).jpg

Sekretaris

Stefan Nienaber

IMG-20241029-WA0183.jpg

Zanél Grobler

Zanél Grobler

IMG-20241025-WA0017.jpg

Danie Malan

Danie Malan

WhatsApp Image 2026-06-11 at 15.00.08.jpeg

Terrein

Dian Stewart

Personeel , EMSLIE , A_ Export Staff(1).jpg

Finansies

Ankia Emslie

Personeel , VAN ZYL , S_ Export Staff(1).jpg

Klerekomitee

Anze van Wyk

Personeel , HEESE , D_ Export Staff(1).jpg

Skoolhoof

Danie Heese

Personeel , BOTHA , B_ Export Staff(1).jpg

Adjunkhoof

Barnie Botha

popingdesigns.png

Graad  RRR  & RR

Kruintjie Kleuterskool

Personeel , VAN ZYL , S_ Export Staff(1).jpg

Graad RR - AV

Graadhoof van Graad RRR & RR

Anze van Wyk

Personeel , JEFFERIES , C_ Export Staff(1).jpg

Graad RRR - CJ

Connie Jefferies

Personeel , GOOSEN , C_ Export Staff(1).jpg

Graad RRR - CG

Chantal Goosen

Personeel , VAN LOGGERENBERG , R_ Export Staff(1).jpg

Graad RRR - RL​

Roelanda van Loggerenberg

popingdesigns_edited_edited_edited_edited.jpg

Graad R

Grondslagfase

Personeel , BOOYSEN , N_ Export Staff(1).jpg

Graad R - NN

Graadhoof van Graad R

Ninette Booysen

Personeel , CLAASEN , N_ Export(1).jpg

Graad R - NC

Natasha Claasen

Personeel , HOMAN , M_ Export(1).jpg

Graad R - MH

Mari-lu Homan

popingdesigns_edited_edited_edited_edited.jpg

Graad 1

Grondslagfase

Personeel , FOURIE , H_ Export Staff(1).jpg

Graad 1HF

Graadhoof van Graad 1

Hanneri Fourie

Personeel , VAN WYK , D_ Export Staff(1).jpg

Graad 1DW

Diana van Wyk

Personeel , KRIEL , N_ Export Staff(1).jpg

Graad 1NK

Nikita Kriel

Personeel , GREEF , M_ Export Staff(1).jpg

Graad 1ML

Melanie Greef

popingdesigns_edited_edited_edited.jpg

Graad 2

Grondslagfase

Personeel , BARNARD , S_ Export Staff(1).jpg

Graad 2ST

Graadhoof van Graad 2

Stefani Barnard

Personeel , PREUYT , C_ Export Staff(1).jpg

Graad 2CT

Celeste Preuyt

Personeel , ENGELBRECHT , S_ Export Staff(1).jpg

Graad 2SE

Sharné Engelbrecht

Personeel , PIETERSE , M_ Export Staff(1).jpg

Graad 2MP

Mennissa Pieterse

popingdesigns_edited_edited_edited_edited.jpg

Graad 3

Grondslagfase

Personeel , SCHNETTLER , C_ Export Staff(1).jpg

Graad 3CN

Graadhoof van Graad 3

Charné Schnettler

Personeel , DU PLESSIS , M_ Export Staff(1).jpg

Graad 3MD

Magda du Plessis

Personeel , VAN ZYL , S_ Export(1).jpg

Graad 3SZ

Stephanie van Zyl

Personeel , VISAGIE , N_ Export Staff(1).jpg

Graad 3NV

Natasha Visagie

sticker_edited.jpg

Graad 4

Intermediêre Fase

Personeel , CARTER , L_ Export Staff(1).jpg

Graad 4LC

Graadhoof van Graad 4

Lizelle Carter

Personeel , BARNARD , N_ Export(1).jpg

Graad 4NB

Nadine Barnard

Personeel , WICKS , C_ Export(1).jpg

Graad 4CW

Carmia Wicks

Personeel , VILJOEN , I_ Export(1).jpg

Graad 4IO

Ilze Oberholzer

sticker_edited.jpg

Graad 5

Intermediêre Fase

Personeel , MULDER , J_ Export(1).jpg

Graad 5JH

Graadhoof van Graad 5

Johan Mulder

Personeel , KEYSER , C_ Export(1).jpg

Graad 5CA

Carmi Keyser

Personeel , KOEGELENBERG , C_ Export(1).jpg

Graad 5CK

Chané Koegelenberg

Personeel , PORTER , J_ Export(1).jpg

Graad 5JO

Jonathan Porter

Personeel , SCHOEMAN , N_ Export(1).jpg

Graad 5

Nadia Schoeman

Personeel , LABUSCHAGNE , S_ Export(1).jpg

Graad 5

Sharnel Dercksen

sticker_edited.jpg

Graad 6

Intermediêre Fase

Personeel , KLEYN , H_ Export Staff(1).jpg

Graad 6HK

Graadhoof van Graad 6

Hildé Kleyn

Personeel , GRIESSEL , A_ Export Staff(1).jpg

Graad 6AG

Anika Griessel

Personeel , HEESE , G_ Export(1) (1).jpg

Graad 6GH

Gustav Heese

Personeel , VAN DEN BERG , E_ Export(1).jpg

Graad 6EB

Elé van den Berg

Personeel , VAN WYK , K_ Export(1).jpg

Graad 6

Kaylan van Wyk

sticker_edited.jpg

Graad 7

Senior Fase

Personeel , SWART , A_ Export(1).jpg

Graad 7AC

Graadhoof van Graad 7

Alec Swart

Personeel , GRIB , M_ Export Staff(1).jpg

Graad 7MG​

Marié Grib

Personeel , SENEKAL , H_ Export(1).jpg

Graad 7HS

Hennie Senekal

Personeel , VAN DER MERWE , J_ Export(1).jpg

Graad 7JM

Jolinda van der Merwe

Personeel , NIENABER , S_ Export(1).jpg

Graad 7

Stefan Nienaber

Personeel , DU PLESSIS , C_ Export(1) (1).jpg

Graad 7

Carel du Plessis

popingdesigns_edited_edited.jpg

Naskool

Kruinpark Naskool Sentrum

Naskool Personeel , STEINMANN , H_ Export(1).jpg

Hoof van die Naskool

Hester Steinmann

sticker_edited.jpg

Algemene Werkers

IMG-20241025-WA0023.jpg

Grond Bestuurder

Innes Stroebel

IMG-20241025-WA0025.jpg

John Kgosi

John Kgosi

IMG-20241025-WA0031.jpg

Jacob Mahlangu

Jacob Mahlangu

IMG-20241025-WA0037.jpg

Amos Mahlangu

Amos Mahlangu

IMG-20241025-WA0033.jpg

Lucky Mahlangu

Lucky Mahlangu

IMG-20241025-WA0039.jpg

Linah Mthombeni

Linah Mthombeni

WhatsApp Image 2024-10-29 at 11.54.57_8bbe957a.jpg

Sanele Khumalo

Sanele Khumalo

IMG-20241025-WA0040.jpg

Bettie Mavuso

Bettie Mavuso

IMG-20241025-WA0021.jpg

Leah Nkabini

Leah Nkabini

Kruinpark blomme

Kruinpark Geskiedenis

1989

1995

Laerskool Kruinpark, as vierde Afrikaans Medium Laerskool open op 11 Januarie 1989 met 571 leerlinge en 26 onderwysers.

​

Op 24 Februarie word die skool amptelik as Laerskool Kruinpark met die leuse “Glo, Leer en Leef” bekend gestel.  Mnr. D.J.F. Laubscher word aangestel as die eerste permanente hoof van Laerskool Kruinpark.

 

Met toewyding en liefde begin Mnr. D.J.F. Laubscher om die leë turf op te bou tot 'n uitnodigende en kindervriendelike speelterrein. Die Juniorspeelgrond is binne die eerste kwartaal geplant. Geen harde werk was te swaar vir oom Dirk se hande nie!

 

Die ouer gemeenskap is van die begin af positief betrokke by die skool.

 

Mnr. B. Viljoen word verkies tot voorsitter van die eerste bestuursraad van die skool. Op 26 Junie 1989 word 500 vierkante meter grassooie tydens 'n reuse grasplant aksie deur die hoof, personeel en leerlinge gelê, danksy 'n donasie deur ouers. Teen 18 April is die atletiekbaan en eerste rugbyveld reeds gevestig.

​

Theo Vermaak en Sonja Greeff word aangewys as die eerste hoofseun en hoofdogter van Laerskool Kruinpark.

 

Om aan die groeiende behoefte van werkende ouers te voldoen, open Laerskool Kruinpark in 1995 'n naskoolsentrum.  Die naskoolsentrum is beskikbaar vir Laerskool Kruinpark leerders vanaf graad 000 regdeur tot graad 7.

 

Op 1 Januarie 2001 open Kruintjie Kleuterskool sy deure met Me. Ina Penzhorn as hoof.  Kruintjie Kleuterskool het graad 000, graad 00 en graad R klassies. Die kleuterskole het ook hul eie veilige speelgronde, weg van die laerskool se speelgronde.

2018

2020

2022

Mnr. C.A.D. Heese is as hoof aangestel by Laerskool Kruinpark in 2018. 

​

Hy het ‘n massiewe projek van stapel gestuur vanweë die besef dat tegnologie, robotika en innoverende denke, ons leerders se toekoms gaan wees. 

​

Vanaf 2019 tot 2021 word elke klaskamer toegerus met slimborde wat aanlyn werk.

 

Laerskool Kruinpark word in Januarie 2020 die eerste Afrikaanse skool in Mpumalanga wat Robotika en Kodering as vak aanbied vir graad R tot en met graad 7 leerders. 

​

Laerskool Kruinpark is nou betrokke met ander skole om hulp en leiding te bied wat ook Robotika en Kodering wil aanbied en het menigte skole al op ons skoolterein verwelkom.

 

In 2022, onder leiding van meneer Cuen Coetzee, skryf Laerskool Kruinpark ons eerste Lego League span in om aan die First Lego League, Gauteng-Suid se streek kompetisie deel te neem en ontvang hulle ‘n 2de plek vir “core values award”. 

Tegnologie is die pad vorentoe en Laerskool Kruinpark poog om die fondasie vir ons leerders se toekoms stewig vas te lê!

Laerskool Kruinpark is die eerste skool in Secunda en omliggende omgewings wat weg beweeg het van die tradisionele leiers kies en ‘n leierontwikkelingsprogram begin het in 2021, waar die hele graad 7 groep deel is van die ontwikkelingsprogram en op ‘n roterende basis elkeen geleentheid kry om aan alle aktiwiteite by die skool deel te wees op verskeie vlakke

Elke graad 7 leerder kry ‘n beurt om vir die skool te open, die vlag te hys, by aktiwiteite leierskap te neem, organisering van geleenthede ensovoorts.

 

Laerskool Kruinpark het klein begin, maar gegroei tot 'n moderne, netjiese, goed instandgehoude en toegeruste skool wat voorsien aan die behoeftes van leerders en hul ouers deur 'n volledige diens te lewer met 'n kleuterskool, skool en naskoolsentrum, sowel as ‘n busdiens, op een terrein.

 

Alhoewel Kruinpark die jongste skool in Secunda is, het die skool reeds gevestigde tradisies wat van elke leerling 'n ware Kruinparker maak!

 

Ons skool is gevestig in, en volg Christelike waardes.

 

Ons skool het puik, gekwalifiseerde onderwysers.

 

Ons stap die ekstra myl om aan elke leerder se behoeftes te voldoen.

 

Elke kind is uniek en word geleentheid gebied om deel te neem aan akademie, sport & kultuur.

 

Laerskool Kruinpark bied ‘n wye verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite sodat daar vir elkeen iets is.

 

Hier by Laerskool Kruinpark word groot klem gelê op akademie.

 

Ons onderwysers maak seker dat elke kind veilig en geliefd voel.

 

Elke kind word ontwikkel tot hulle volle potensiaal deur top onderrig van top gekwalifiseerde onderwysers.

 

Elke kind is vir ons spesiaal en nie net ‘n nommer nie.

 

Daar vind deurlopende kommunikasie tussen onderwysers en ouers plaas op D6 Connect en Facebook.

 

Kruinpark is ‘n skool waar die Hoof, Mnr. Danie Heese se deur altyd oopstaan vir ouers.  U kind se welstand is vir ons belangrik!

 

Kruinpark is voorwaar DIE SKOOL waar elke leerder ‘n geleentheid kry om te ontwikkel!

Kruinpark Blomme

Kruinraad
(Graad 7 - Leierskapsontwikkelingsprogram)

"Leierskap is nie net oor die posisie van mag nie, maar die vermoë om te inspireer, motiveer en om ‘n gedeelde doelwit te bereik."

Dit is die doel van Laerskool Kruinpark se Leierskapsontwikkelingsprogram. Die idee is om leiers te kweek gedurende hul graad 7 jaar, sodat hulle die voorbeeld is vir die res van die leerders in die skool. Dit gee ook die geleentheid vir ons graad 7 leerders om die selfvertroue te kan ontwikkkel om leiding te neem in ‘n verskeidenheid situasies.

​

Hierdie program berei ons graad 7 leerders voor vir die toekoms! Met die wêreld wat op ‘n daaglikse basis verander, is dit nodig om leiers te vorm wat kreatief is, innoverend kan optree en die vermoë het om by veranderende omstandighede aan te pas. Ons gee aan ons hele graad 7 klasgroep die gereedskap wat hulle nodig het om in vandag se wêreld aan te pas.

​

Dit vorm ook ‘n sin van gemeenskap en samewerking onder ons graad 7 leerders. Om leerders aan te moedig om saam te werk, moedig dit hulle aan om mekaar se sterkpunte en vaardighede te waardeer. Dit maak ons leerders gereed vir hul hoërskool loopbaan. Deur ons leerders toe te rus met die vaardighede en eienskappe wat nodig is om te lei, ontwikkel ons ‘n generasie van idividue wat kreatief, innoverend en toegerus is om die uitdagings wat die toekoms in hou, aan te pak.
 

Get to Know Us

Laerskool Kruinpark is die eerste Laerskool in ons omgewing wat die groot sprong geneem het om weg te beweeg in 2021, van die tradisionele leierskapstelsel.

​

Elke leerder kry deur die jaar gelyke geleenthede om deel te neem aan aktiwiteite.  Elke graad 7 kry ‘n beurt om vir die skool oor die interkom te open, om te open in die saal asook die erekode te lees, die vlae te hys en weer te bêre.  Hulle het ook ‘n rooster waar hulle elke week diens doen. Dit gee ons graad 7 leerders ‘n ongelooflike hupstoot vir die hoërskooljare en sien ons die verskil met ons leerders in die hoërskool.

​

Die graad 7 groep saam met hul ouers, word ook elke jaar betrek om deel te neem aan ‘n sosiale projek, waar ons elke jaar ons plaaslike skool, Marietjie Skool ondersteun met verskeie projekte wat hulle nodig het as ‘n LSEN skool.  Marietjie Skool lê Laerskool Kruinpark na aan die hart en daarom is dit ‘n deurlopende projek.

​

Wat hierdie leierskapsontwikkelingsprogram uniek maak, is dat ons graad 7 leerders regdeur die jaar opleiding ontvang. Hulle woon weekliks klasse by, wat deur die Kruinraad personeel behartig word, waar baie aspekte van die lewe, soos vergaderings, notules, begroting, leierskap, ens. bespreek en behandel word.  Elke kwartaal kry die leerders ook ‘n spreker wat oor sekere kwessies met hulle kom praat en doen hulle ook spanbou aktiwiteite om saamwerking te vestig.

Naskoolsentrum

Ons huisie weg van die huis maak voorsiening vir die versorging van werkende ouers se kinders.

01

Veilig

Op ons skool se perseel maak die naskool gebruik van hulle eie klasse en badkamers in die middae, wat die naskool ideaal maak vir ouers wat toesig vir hul kinders in die middae na skool nodig het. Die kleuterskool naskoolsentrum is veilig omhein met eie speelgrond en klimrame. Die laerskool naskoolsentrum maak gebruik van die rugbyveld vir speeltyd en verskeie grade se klaskamers vir huiswerk tyd.

03

Gekoördineer

Onder die leiding van die naskoolsentrumhoof, Me. Hester Steinmann, word die huiswerk en buitemuurse aktiwiteite van die leerders goed bestuur en gekoördineer

02

Gerieflik

  • Geen ekstra fooie word vir vakansies betaal nie.

  • Die naskoolsentrum jaar strek vanaf vroeg in Januarie tot middel Desember.

  • Naskoolsentrum ure gedurende die kwartaal:

  • Kleuterskool: 13:00 - 17:00

  • Laerskool: 13:30 - 17:00

  • Naskoolsentrum ure gedurende vakansies:

  • 06:30 - 17:00

04

Prettig

Die personeel van Laerskool Kruinpark se naskoolsentrum maak ook seker dat vakansies vir die leerders prettig is. Hulle word besig gehou met kunsprojekte, bak en brou, "fancy-dress" en ander prettige aktiwiteite soos springkastele, waterwurms, ens.

WhatsApp Image 2024-03-28 at 08.48_edited.jpg

Busroete

Daar is busroetes wat elke oggend en elke middag teen 'n billike fooi ‘n diens lewer aan ouers wat vervoer vir hul kinders benodig.

​

Geen bus van Kruinpark word bestuur deur bestuurders wat nie die nodige openbare bestuurderslisensies het nie.

​

Leerders van Kruintjie Kleuterskool ry saam met ouboet en ousus in die bus.

​

Kruinpark dra die veiligheid van hul leerders baie na aan die hart, daarom word leerders reg voor hulle huise op- en afgelaai. Die busdiens is slegs in Secunda area en dit sluit Evander, Trichardt en Bethal uit.

Kontak besonderhede vir meer inligting:

Carien Rossouw  debiteure@kruinpark.co.za

Skryf nou in!

Sluit aan by die skool waar potensiaal met passie ontwikkel word!

admin@kruinpark.co.za

hoof@kruinpark.co.za

017 634 8242

​

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

Ons Missie

Gehalte onderrig is ons hoofdoel by die skool. Deur ‘n hoë akademiese standaard te behou, maak ons seker dat ons leerlinge voorberei word vir ‘n suksesvolle beroepslewe. Leerlinge van Laerskool Kruinpark word geleer om te streef na uitnemendheid deur altyd hul beste te gee en getrou hul werk te doen.

Wit skool wapen

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

bottom of page