top of page
KP Header.png

Waar potensiaal met  PASSIE ontwikkel word!

Die skool wat jou kind se toekoms vorm.

Laerskool

KRUINPARK

Laerskool Kruinpark, dié skool waar potensiaal met passie ontwikkel word. Ons skool, hoof en onderwysers strewe daarna om u kind tot hulle volle potensiaal te ontwikkel en te ondersteun.

Oë Boontoe
Vasberade Vorentoe

sticker.png

Die toekoms van ons land

Waar akademie en tegnologie integreer, waar nuuskierigheid vir die onbekende gevoed word tot 'n hongerte vir kennis. Ons is Kruinpark, die skool vir die wat waag om GROOT te droom.

Die steunpilaar vir jou kind

Ons is die trapklip vir jou kind, die basis van sy lewe. Ons fondasie is gegrond op Christelike waardes, waardes wat ons in jou kind graveer vir die res van hul lewens. Die fondasie van Christus.

sticker.png

ONS WAARDES

Respek

Kroempie Hart

Integriteit

Vertroue

Trots

Deursettingsvermoë

#DRIVT

Kontak Ons:

Heartkroemp.png

Kantoor Ure

Maandag tot Donderdag:  07:15 - 14:30

Vrydag:                        07:15 - 13:30

Skool Ure 

Graad RRR - R: 07:30 - 12:30

Graad 1 - 2:     07:30 - 13:00

Graad 3 - 7:     07:30 - 13:30

Termyn Datums

KWARTAAL 1:  15 Januarie - 28 Maart

KWARTAAL 2: 08 April - 27 Junie

KWARTAAL 3: 22 Julie - 03 Oktober

KWARTAAL 4: 13 Oktober - 13 Desember

Laai nou die D6 Connect toep af, koppel Laerskool Kruinpark, sowel u kinders en wees verseker dat u op datum is van die weeklikse oefentye, wedstryde en gebeurtenisse by die skool.

Kruinpark Blomme

Ondersteunings Dienste

Toewyding. Kundigheid. Passie.

Kruinpark glo dat alle leerders gelyke kanse gegee moet word. Hierdie span help om jou kind tot sy volle potensiaal te ontwikkel deur hul ondersteuningsdienste te offer.

Kruinpark  Spog

robotica foto.png

Robotika

By Laerskool Kruinpark intergreer ons tegnologie en akademia. Die toekoms van jou kind is hier by Kruinpark

Sport foto.png

Sport

Ons spog met 14 verskillende sportsoorte. Die toekoms van jou kind is hier by Kruinpark.

kultuur foto.png

Kultuur

Kultuur is en sal altyd 'n belangrike prioriteit van ons skool wees. Die toekoms van jou kind is hier by Kruinpark.

"Die skool waar potensiaal gesien word, en met passie gedelf en ontwikkel word."

Kruinpark is nie net 'n skool nie, maar 'n praktiese en geloofwardige instansie wat gebou is om die waardes van Christus. Ons as Kruinpark sien elke kind vir wie hulle is, en delf dieper in hul menswees om te verseker dat die waardes waarop ons skool gebou is, deur hulle sal skyn. Kruinpark sien die waarde van elke kind en ontwikkel die potensiaal met 'n onstuitbare passie.

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

Scrapbook Kruinpark

“Laerskool  Kruinpark was instrumenteel in die vorming van die toekoms van ons kinders. Die toewyding van die personeel en die holistiese benadering tot onderwys is noemenswaardig.”

Ouer - Altus Botha

Scrapbook Kruinpark
sticker.png

Ons Beleide

Dankie aan ons   Borge:

SoTran Trading
Discovery Attooh
Stanco Motors

admin@kruinpark.co.za

hoof@kruinpark.co.za

017 634 8242

​

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

Ons Missie

Gehalte onderrig is ons hoofdoel by die skool. Deur ‘n hoë akademiese standaard te behou, maak ons seker dat ons leerlinge voorberei word vir ‘n suksesvolle beroepslewe. Leerlinge van Laerskool Kruinpark word geleer om te streef na uitnemendheid deur altyd hul beste te gee en getrou hul werk te doen.

Wit skool wapen

Oë Boontoe - Vasberade Vorentoe

bottom of page